1
/
of
4
For Better
Blom van Binne Tiener Joernaal (Preorder Now)
Blom van Binne Tiener Joernaal (Preorder Now)
Regular price
R 400.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 400.00 ZAR
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Blom van Binne – Joernaal vir Tienermeisies
Jou hart is kosbaar, jou stem is waardevol, en jou storie maak saak. Die Blom van Binne-joernaal is spesiaal ontwerp om tienermeisies te help groei in hul geloof, identiteit en selfvertroue – met God as die ankerpunt van elke dag.
Hierdie joernaal sluit in:
- Inspirasie & Skrif – Bybelverse en kort aanmoediging vir jou hart.
- Refleksievrae & Skryfspasie – Om jou te help dink, droom en bid.
- Kreatiewe Elemente – Inkleurbladsye, kreatiewe uitdagings en plek vir jou eie idees.
- Temas wat saak maak – Sosiale media, selfbeeld, wysheid, vriendskap, grense, identiteit in Christus en nog meer.
Of jy deur ‘n moeilike tyd stap of net jou verhouding met God wil verdiep, hierdie joernaal help jou om stadig, diep en opreg te blom – van binne af.
Wees deel van die eerste groep wat hierdie spesiale joernaal ontvang!
Voorafbestellings is nou oop. Plaas jou bestelling vandag en wees seker jy kry jou Blom van Binne-joernaal eerste sodra dit beskikbaar is.
Share



